loading

Agri Monitor - 31 August 2021

Hanks Saisai, tegniese raadgewer by Agribank, verduidelik die belangrikheid van goeie rekordhouding in gewasverbouing. Verder gesels prof. Morgan Hauptfleisch, hoof van die Sentrum vir Biodiversiteitsnavorsing by die Universiteit vir Wetenskap en Tegnologie (Nust), hoe kameelperde in Etosha met GPS-toestelle gemonitor word.