Sy's tuis! Kyk in vandag se #Kletskompas 'n video oor Chani Rabe , Mej. Supranasionaal 2021, se aankoms gister in Windhoek. Ronelle Rademeyer en Jo-Maré Duddy gesels oor die nuus van die dag. NRU Premier League: Standings