loading

Agri Monitor - 24 August 2021

Die bekende groenteprodusent en voorsitter van die Namibiese Akkerbouraad, Michael Iyambo, is ons gas in NUUSGESPREK. In PLAAS TOE lê Elvira Hattingh besoek af by Mavuto Mwanza, bestuurder van Kalahari Holdings se De Rust-plaas buite Grootfontein. Hy is onlangs as vanjaar se Oeskoning gekroon. #AgriMonitor Oneuptwo.com