loading

Kletskompas - 23 Augustus 2021

Kletskompas skop die week af met nuus oor 'n opwindende videokompetisie waarin gróót pryse op die spel is. Ons kyk ook na die heel eerste onderhoud met Namibië se Chani Rabe pas nadat sy die kroon as die wêreld se nuwe Mej. Supranasionaal verower het. #Kletskompas oneuptwo.com