loading

Agri Monitor - 17 August 2021

In vandag se Agri Monitor gesels Gernot Eggert, die Akkerbouprodusentevereniging (APV) se voorsitter, oor hoe mielie-oeste oraloor die land vaar. Dit terwyl daar na verwagting vanjaar die meeste mielies ooit in Namibië se geskiedenis geoes gaan word. Die Namibië Landbou-unie (NLU) se uitvoerende hoof, mnr. Roelie Venter gesels oor die sinkende suiwelbedryf. Ons kyk ook na die tweede aflewering van Helga van der Merwe se pluimveeboerdery. 17 Augustus 2021 #AgriMonitor Klik op Oneuptwo.com vir die digitale TV-uitsending.

  • Genre : News
  • Tags :