loading

Kletskompas - 17 Augustus 2021

Vandag in #Kletskompas: Henriette Lamprecht en Jo-Maré Duddy bespreek sake van die dag. Namibië se spanfisioterapeut, Anna-Mart Kruger, vertel in 'n video van haar wedervaringe in Tokio by die afgelope Olimpiese Spele. Kruger het onder andere Namibië se blitse, Christine Mboma en Beatrice Masilingi, asook die langasems Helalia Johannes en Rainhold Tomas vergesel. #Kletskompas oneuptwo.com