Dis Vrydag, die 13de. Klets tart die noodlot met Henriette Lamprecht en Jo-Maré wat mekaar in die Shinto Dojo takel onder die wakende oog van sensei Rowan Castens en sensei Marion Bause. #Kletskompas Ook op oneuptwo.com NRU Premier League: Standings